Cradle Valley Wedding Venue, Muldersdrift - 2017/10/28
“ Goeie more Friedel,
Baie dankie dat jy ons groot dag so wonderlik gemaak het met jou musiek. Al die gaste het net goeie goed gehad om te sê. Die musiek wat jy gespeel het was net wat ons wou gehad het en dit het als so mooi saam gewerk. Ons kon nie vir beter gevra het nie.
Baie dankie weer vir alles, dit was baie lekker om saam met jou te werk.
Vriendelike groete,Bianca en Ian"
“ Yes Friedel,
We were very happy with your service and performance on Saturday. We got only positive feedback from the guests and some of them wanted your name and number. From our side you were awesome in playing the saxophone and your choice of music was just great for this wedding!
I will definitely make use of your service again in future! I still have one daughter to marry.
Thanks again for everything,Elsie Smith"